‘N Hart Is Net Atome SC

R220.00

In stock

SKU: 9780639601649 Categories: ,

Description

Lapa Uitgewers
(W) Cecilia Steyn (A) Danielle Albertyn

‘N Hart Is Net Atome is ’n fantastiese grafiese roman deur geliefde jeugboekskrywer Cecilia Steyn en illustreerder Danielle Albertyn. Pho is ’n Chinees-Afrikaanse meisie met ’n ystervuis, maar haar tradisionele Chinese pa keur nie sy dogter se boks goed nie. Hy sou verkies dat sy meer tyd aan haar studies spandeer. Theo, Pho se aantreklike beste vriend en grootste ondersteuner, sit met dieselfde penarie: hy wil ’n wetenskaplike word, maar sy ma wil hê hy moet die familie se pizzeria oorneem. Pho het egter nog ’n probleem: sy is stilletjies verlief op Theo, maar hy het net oë vir Nisa – die gewildste meisie in die skool. Nisa stem in om met Theo uit te gaan, maar Pho is vas oortuig Nisa doen dit net om haar eks jaloers te maak. En so begin Operasie Sabotasie – met skreeusnaakse gevolge.’n Hart is net atome is perfek vir liefhebber van romantiese komedie.

Black and white.

This graphic novel is in Afrikaans.

Additional information

Weight750 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “‘N Hart Is Net Atome SC”

Your email address will not be published. Required fields are marked *